Laeveld
Agrochem

PPM™ voorkom ʼn pes moles op jou plaas

Deur Terése du Plessis, Entomoloog by Agri Technovation,en Ernst de Beer, Besigheidsbestuurder, Laeveld Agrochem Die opbrengs en kwaliteit van enige gewas wêreldwyd word beïnvloed deur die voorkoms van plae tydens produksie. Aangesien plae en die voorkoms daarvan kan varieer, is dit nie meer aanvaarbaar dat alle plae op dieselfde wyse oor ‘n gegewe oppervlak gediens […]

We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.