Plant met AquaSoil Hydrogel en spaar water

AquaSoil Hydrogel word tydens die aanplant van boorde by plantgrond gevoeg. Sowat 12 liter water per saailing word gebruik wanneer vrugtebome geplant word. Danksy AquaSoil Hydrogel verminder dit tot ongeveer twee liter water per plant. Die AquaSoil Hydrogel jellie kan tot 120 keer herbenat word en steeds dieselfde doeltreffende resultate lewer. Proewe in potte deur […]
GROEI – Uitgawe 11: 2019 Winter

GROEI – Edition 11: 2019 Winter
Mangoproduksie en die jelliepit kopseer

Deur Marné de VriesHoof Hortoloog en GrondkundigeAgri Technovation Mango’s word oor ‘n wye gebied in Suid-Afrika verbou. Die belangrikste produksiegebiede is in die Noordelike provinsies, waar 60% van die totale landwye produksie van dié kultivar verbou word. Die wêreld se mango produksie is huidig gemiddeld 22 miljoen metrieke ton per jaar – inderdaad ‘n baie […]
A simple guide to harvesting success with the innovative PICKLOGGER™ (Agri Technovation)

MyFarmWeb™ Consistently evolving to suit consumer needs (Agri Technovation)
