Laeveld
Agrochem

Streamline citrus production with PPM™

*Photo credit Ernst de Beer, Laeveld Agrochem By Terése du PlessisEntomologistAgri Technovation Based on production volumes, citrus makes up the largest fruit industry in South Africa. Citrus is grown across the country – mainly in Limpopo, Eastern Cape, Western Cape, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Northern Cape, and North West. Approximately 79% of the total citrus produced in […]

Strategiese plaagbestuur vir sitrus en die bedryf se uitdagings

Deur Pieter DreyerLandboukundige Marble HallLaeveld Agrochem Is sitrusplaagbeheer of dalk eerder plaagbestuur ’n dissipline waar ons met korttermynbesluite of -keuses probeer om ’n relatiewe skoon en bemarkbare eindproduk op die winkelrakke te kry? Of is dit ’n delikate proses van besluitneming waar elke aksie ’n positiewe of negatiewe reaksie kan hê, en waar ondeurdagte korttermynbesluite […]

Insekbeheer op makadamias – lesse uit die sitrusbedryf

Deur Rolf SwartVerkoopsbestuurder, Limpopo & MpumalangaAdama Dit voel soos nou die dag toe ons nog drie of vier piretroïede op makadamias gespuit het, en dit was die totale omvang van die insekbeheerprogram vir die seisoen. Ongelukkig, soos in die geval van die meeste monokulture, het hierdie prentjie binne die laaste agt jaar aansienlik verander. Ons […]

Nuwe MyFarmWeb™ Mobile plaas die krag van besluitneming in jou sak

Deur Erald Smith Hoof van Dienste en MyFarmWebTM Agri Technovation het vier jaar gelede ’n visie gehad: om ’n digitale oplossing te ontwikkel wat die beperkende en frustrerende papier-gebaseerde benadering tot boerderypraktyke sou vervang. Sedert die ontwikkeling van MyFarmWeb™ (MFW), kon hierdie landbou vennote ’n baanbreker digitale tegnologiese oplossing aan vele kommersiële produsente regoor die […]

Doeltreffende bestuur van plaagdoders verhoog jou winsgewendheid

Deur George PrinslooWinsgewende produsente BesigheidsbestuurderLaeveld Agrochem Dit is ’n algemene feit dat winsgrense in die landboubedryf onder druk is, veral in rygewasse soos mielies, sonneblom en boongewasse. Ten spyte van die druk is daar tog boere wat van krag tot krag gaan en ekonomies vooruitgaan. Wat doen hulle anders? Die vraag is ook of ons […]

[language-switcher]
We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.
Northern Cape
Western Cape
Eastern Cape
Free State
Gauteng
North-West
Mpumalanga
Limpopo