Laeveld
Agrochem

Leading the way with BIOSTIMULANTS

On a global level, the biostimulant sector is one of the fastest-growing agricultural sectors as growers look for new ways to ‘grow more with less’. The demand for food production is increasing with a growing global population. At the same time, resources in the form of arable land, quality water supply, etc. are limited. On […]

Metson stel Tetra S bekend

Deur Adri TruterTegniese BestuurderMetson World Tetra S is dieselfde formulering as die internasionaal bekroonde Marinure DS, maar as ’n Groep 3- oftewel M-registrasie, soos wat deur Wet 36 van 1947 vereis word. Tetra S bevat die seewierspesie Ascophyllum nodosum, en meer spesifiek die Ascophyllum nodosum wat in Kanadese waters geoes word. Met die klem wat internasionaal toenemend op die […]

Double Nickel 55® – Nuwe ammunisie teen witroes en donsskimmel

Deur Sias Leipoldt en Wilma MacPherson Area Bestuurders Madumbi Sustainable Agriculture Ses redes om Double Nickel 55® in jou geïntegreerde plaagbestuursprogram in te sluit Dit is ’n biologiese swamdoder vir die onderdrukking van witroes en donsskimmel op tafeldruiwe, en witroes op grondrankgewasse (pampoengewasse, komkommers en ander). Double Nickel 55® is ’n onlangse toevoeging tot die Madumbi BioBestuur-reeks. […]

Bereik die volgende vlak van opbrengste deur data-ontginning en verwerking

Deur Carl van HeerdenHoofagronoom: GroenteAgri Technovation Landbouproduksie word beïnvloed deur verskeie faktore soos biologie, klimaat, ekonomie en geografie. Produsente steun op akkurate en tydige inligting om sodoende waardevolle insigte te bekom om die impak van die faktore tot die beste van hul vermoë te bestuur. Alhoewel meer en meer data nou versamel kan word vanweë die […]

Interlock – Produk van die jaar!

Deur Brian de VilliersProdukbestuurder, ByvoegmiddelsVilla Crop Protection Dis altyd lekker om ʼn splinternuwe motor te bestuur. As dit egter as motor van die jaar aangewys word, kry ʼn mens sommer baie gemoedsrus! Daar is ʼn soortgelyke gevoel as die produk wat ʼn mens gebruik of bemark, as produk van die jaar aangewys word. Interlock, ʼn […]

We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.