Laeveld
Agrochem

Byvoegmiddels in landbou (Agri Technovation)

Deur Allan HuysamenTegniese Bestuurder – ByvoegmiddelsAgri Technovation Bevorderingsmiddels het al ’n ver pad gestap vanaf die seepoplossings wat gebruik is op onkruid in die 1800s. Deesdae kan verskeie byvoegmiddels verskillende behoeftes vul om sodoende die doeltreffendheid van gewasbeskermingsprodukte, kunsmis, en ander spuitoplossings te verbeter. Byvoegmiddels kan sodoende bydra tot verlaagde oorhoofse kostes deur die hoeveelheid […]

Lesse uit die weste

Deur George PrinslooBesigheidsbestuurderLaeveld Agrochem Een van die grootste voorregte wat ek as Besigheidsbestuurder by Laeveld Agrochem het, is dat my proefperseel nagenoeg 300 000ha groot is. Ek beweeg en werk in die Noordwes-, Wes-Vrystaat- en Noord-Kaap-gebiede. Ek leer elke dag by die boere en sien daagliks hul proewe. By sommige leer ek verseker wat om […]

Eco-Bb® gereelde vrae (Madumbi)

Beauveria bassiana vir die beheer van landbou insek- en mytplae Deur Madumbi SustainableAgriculture Een van die grootste voorregte wat ek as Besigheidsbestuurder by Laeveld Agrochem het, is dat my proefperseel nagenoeg 300 000ha groot is. Ek beweeg en werk in die Noordwes-, Wes-Vrystaat- en Noord-Kaap-gebiede. Ek leer elke dag by die boere en sien daagliks […]

Groen-chemie: skakel oor na meer volhoubaarheid sonder produksieverlies

Deur Lukas Potgieter en SB CoetzeeMBFi In die hedendaagse boerdery is produsente afhanklik van ’n verskeidenheid landbouchemikalieë om hul gewasse te produseer. Hierdie landbouchemikalieë sluit in die gebruik van kunsmis vir opbrengsverhogings, landboumiddels vir die beskerming van plae en siektes wat hul gewasse aanval en onkruiddoders om ongewenste plante uit te skakel wat kompeteer met […]

Nuwe omgewingsvriendelike slakpil

Deur Gerrit BadenhorstDirekteur: Verkope en BemarkingRolfes Agri Gewasse ly aan skade wat veroorsaak word deur slakke, isopode, duisendpote en verskeie ander insekte. Slakke veroorsaak skade by verskillende gewasse deur te voed op jong lote en blare. Kanola word aangeval gedurende die saad opkoms periode (April – Junie). Kanolasaad word onder die grond deur jou naakslakke […]

We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.