Laeveld
Agrochem

ITEST™ Carbohydrates (Agri Technovation)

By Enzo Jansen Van RensburgSenior Soil Scientist & HorticulturistAgri Technovation The exciting and new leaf and root carbohydrate (CHO) analysis technology was launched in March 2020 by Agri Technovation. The technology is ground-breaking, proudly South African and based on scientific research developed over many years. The analysis programme is, as far as we have established, a […]

Hoe kan koolhidraatvlakke die opbrengs in avokadoboorde beïnvloed? (Agri Technovation)

By Jaques LandmanTechnical ManagerAgri Technovation New Zealand Die avokado (Persea americana) word gekenmerk deur sy voedsame vlees, wat ’n buitengewone hoë inhoud van onversadigde olie (van 20% tot 30%, vars gewig) bevat, asook sy enkele groot saad. Beide die hoë olie-inhoud en die groot saad, vereis ’n hoë energie-inset, wat voorsien word deur koolhidrate, afkomstig […]

Daag die huidige siening van boordprestasies uit (Agri Technovation)

Deur Erald SmithHoof van PresisiediensteAgri Technovation Met meer as 70 miljoen vrugteplukke wat in die 2020 seisoen aangemeld is, moet jy PICKLOGGER™ insluit as ’n instrument om toekomstige langtermyn sukses en volhoubaarheid op plaasvlak te verseker!  “Groot goed word bereik deur ’n reeks klein goedjies suksesvol saam te voeg.” – Vincent Van Gogh. Om hierdie […]

MIRAVIS® Duo – goeie nuus vir die rissiefamilie (Syngenta)

Deur Francois van DeventerTegniese Produkkundige, Swam- en OnkruiddodersSyngenta Syngenta se opwindende nuwe swamdoder, MIRAVIS® Duo, het oorspronklik sy buiging op die mark gemaak vir uitsonderlike voorkomende beheer van vroeëroes (Alternaria solani) in aartappels. Intussen is die etiket egter uitgebrei om vroeëroes ook op tamaties, en poeieragtige meeldou (Leveillula Taurica en Oidium neolycopersici) op beide tamaties […]

We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.