Laeveld
Agrochem

Boer vooruit met Geïntegreerde Plantenergiebestuur (World Focus Agri)

Deur At van SchalkwykDirekteurWorld Focus Agri ’n Wenboer is ’n boer wat produkte aan die verbruiker lewer wat voldoen aan die verbruiker se verwagtinge, teen ’n prys wat die verbruiker bereid is om te betaal. Hierdie boer: Dit is wat die moderne verbruiker verwag en wat die varsprodukteboere moet vermag. Om die boer al die pad […]

Cold stress tolerance in crops (Madumbi)

By Dr. Brendon NeumannMadumbi Sustainable Agriculture When plants are exposed to stress conditions (cold, heat, drought, salinity stress, etc.) it results in the formation of reactive oxygen species (ROS). These are the same as free radicals which are a concern in human health. ROS damages or even kills plant cells and are a major contributor […]

Bekamp myte in groente en vrugte volhoubaar (Philagro)

Deur Henk TerblanchéPhilagro S.A. Myte is sekerlik die minsbekende dieregroep op aarde, waarvan statisties 40,000 spesies wêreldwyd – en ongeveer 2250 spesies in talle nisse as roofdiere, parasiete, afbrekers en vegetariërs in Suid-Afrika (S.A.) voorkom. Sowat 40 spesies is ernstige plae op landbou- en tuingewasse. Mytskade aan gewasse word gewoonlik te laat opgemerk wanneer skade reeds aangerig […]

Wat om te weet van Trichoderma-spesies (Madumbi)

Deur MadumbiSustainable Agriculture Daar is so baie Trichoderma-spesies en variante op die mark, dit is belangrik om te verstaan dat nie almal dieselfde is nie. Hou die volgende in gedagte wanneer Trichoderma produkte gekies word: 1. Die variant van die Trichoderma Die Trichoderma variant / isolaat / ras (strain in Engels) is baie belangriker as die spesienaam waarin dit val. ’n […]

Belangrike vooroes-manipulasies om sitrusopbrengs te verbeter (Philagro)

Deur Jakkie Stander, Willem vande Pypekamp en Schalk ReynoldsPhilagro S.A. Sitrusvrugset en die rol van hormone Blaarbespuiting van gibbereliene (GA) tussen volblom en 100% blomblaarval is ’n goed ontwikkelde bestuurspraktyk in sitrus om vrugset te verbeter. (1;2;3;4) Eksogene GA kan die vrugbeginsel voorsien van ’n bron van GA wat vrugset veral in selfonverenigbare en swak partenokarpiese kultivars […]

Saadbeskerming ontsluit sojaboonsukses (Syngenta)

Deur Hanlie GeldenhuysNavrae: Stefan van Zyl: stefan.van_zyl@syngenta.comSyngenta Sojabone is die ideale wisselbougewas vir mielies in Suid-Afrika. Verbouing is egter nie ’n geval van plant vandag en lag môre al die pad bank toe nie, veral omdat soveel uiteenlopende faktore die grootte en kwaliteit van ’n sojaboonoes beïnvloed. Saadkwaliteit, groeikragtigheid, plantdatum, plantestand, wisselvallige reënval, saad se […]

Biologiese stikstofbinding Verhoogde peulgewasproduktiwiteit deur innoverende simbiotiese landboutegnologie (MBFi)

Deur Alicia Geyer, SB Coetzeeen Lukas PotgieterMBFi Stikstof – alles behalwe leweloos Die element stikstof is deur die Franse skeikundige, Antoine Lavoisie, “azote” genoem wat “sonder lewe” beteken. Die teendeel is egter bewys dat alles met lewe wel die element bevat. Gewasproduktiwiteit word aansienlik beïnvloed deur die beskikbaarheid van stikstof vir die plant. Stikstof is […]

Vinkel en koljander, staan opsy vir saffraan (Agri Technovation)

Deur LJ VenterHortoloogAgri Technovation Saffraan (Crocus sativus L.) vorm deel van die Iridaceae-familie en word beskou as ’n semi-meerjarige gewas. Die gewas is wêreldwyd bekend vir sy rooi stempels, wat beskou word as die mees gesogte en duurste spesery in die wêreld. Elke blom lewer slegs drie stempels. Die rooi stempels van die saffraanblom word gedroog en […]

In die kol met invoorprodukte (Agri Technovation)

Deur Dr. Charné Malan (PhD Plantkunde) en Petrhivan der Linde, Besigheidsbestuurder: Hoëveld graneAgri Technovation Grondgesondheid of grondkwaliteit is ’n konsep, wat veral sedert die vroeë negentigerjare, inslag in die landbou onder boere, bioloë en wetenskaplikes gekry het. Heelwat klem word geplaas op die tipe boerderypraktyke wat gevolg moet word om die gesondheid van die grond […]

Pasmaak bemesting vir ʼn pasmaak aartappel (Agri Technovation)

Deur Carl van HeerdenSenior AgronoomAgri Technovation Soos ʼn pasgemaak geweer gebou word om ʼn sekere funksie te verrig, so behoort daar by aartappels ook verskillende bemestingsprogramme gevolg te word vir verskillende kultivars. Dit is duidelik dat daar verskillende faktore is wat ʼn invloed het op die suksesvolle verbouing van aartappels om top opbrengste te behaal. Faktore soos genetika, […]

Why you should analyse your spray water (Agri Technovation)

By Allan HuysamenTechnical Manager: AdjuvantsAgri Technovation A comprehensive understanding of the quality of a specific water source destined for tank-mix applications can be the difference between the efficient and inefficient use of agrochemicals. Factors affecting agrochemical efficiency The quality of a specific body of water is defined by its chemical properties, which is directly related to […]

[language-switcher]
We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.
Northern Cape
Western Cape
Eastern Cape
Free State
Gauteng
North-West
Mpumalanga
Limpopo