Water is meer as net ’n mengmedium (Villa)
Deur Brian de VilliersProdukbestuurder: Adjuvante Villa Water is nie net ’n mengmedium vir gewasbeskermingsprodukte nie – dis nog ’n komponent in die spuittenk. Gewasbeskermingsprodukte (GBP) moet teen relatief lae dosisse eweredig oor ’n groot oppervlakte toegedien word. Om dit te bewerkstellig, word dit met water gemeng en toegedien. Dit is een van die redes hoekom verskillende GBP […]
Water: Hoe lank nog voor ons droogloop?
Deur Hennie du PlessisBesigheidsbestuurderLaeveld Agrochem “In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heelte- mal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef.” – Genesis 1:1-2 Daar was dus van die begin af water gewees. In vers 6 lees ons dat God die […]
The science of entomology (Insect Science)
By Dr MC BouwerInsect Science A new chemical ecology laboratory was built at Insect Science. This laboratory enables Insect Science to supply the agricultural sector with effective semiochemical-based management products. Semiochemicals such as pheromones and allelochemicals are chemical messages that are produced in nature. These secret mes- sages are useful for behavioural manipulation of insect […]
MIRAVIS® Neo: ’n Hoeksteen vir die beheer van mieliesiektes (Syngenta)
Deur Hanlie Geldenhuys, BemarkingsbestuurderNavrae: Francois van Deventer, Tegniese Leier, Swamdoders, Suid-Afrika Die heersende La Niña verskynsel en hoë-opbrengskultivars wat meer vatbaar is vir mielieblaarsiektes, vereis dat produsente hul opbrengs op alle fronte moet beskerm. Syngenta se nuwe MIRAVIS® Neo swamdoder voldoen perfek aan hierdie vereiste. Op die hommeltuigfoto (bo) en die stroopkaart (links) is die verskil wat MIRAVIS® Neo aan […]
Hoe om Activate N te gebruik (Andermatt)
Deur Sias LeipoldtAndermatt Madumbi Activate N®, jou biologiese vennoot vir die bestuur en optimale aanwending van sintetiese stikstof. Die uitloog van sintetiese kunsmis en veral stikstof wat uiteindelik in waterbronne beland, is ʼn wesentlike probleem en ʼn onderwerp wat gereeld onder bespreking kom. Die verhoogde stikstofvlakke in waterbronne veroorsaak opbloei van alge wat baie nadelig vir enige waterlewe kan wees. Sintetiese kunsmis veroorsaak die meeste […]
Innovative harvesting tool allows for more accurate yield management
Date: 04 April 2022 A new harvesting tool that collects location data now, for the first time, enables farmers to easily determine the number of fruit produced in a specific area in an orchard to an almost per tree basis. The PICKLOGGER™, developed by frontier global agricultural company Agri Technovation, has recently won the innovation […]
The other benefits of ammonium sulphate
April 2022