Laeveld
Agrochem

The Advantage of using Quality Adjuvants during different stages of Agricultural Sprays

Advantageof Quality Adjuvants Agricultural sprays consist of three stages: tank, air and target. Various factors are present during each of these stages. If not known, acted upon or even avoided (if required), these factors may risk sprays to be less effective,insufficient or even damaging. Below is a condensed summary of examples of these factors and […]

Laeveld Agrochem offers Efekto and Wonder products

Efekto is a market leader in garden and home pesticides with a broad range of small pack insecticides, fungicides, herbicides and rodenticides. Efekto has been creating innovative solutions for the consumer gardening market since 1973. Wonder provides gardeners with a mindful, forward- thinking, long-term approach to their gardens. Wonder solutions work from the depths of the soil […]

Koolhidraat-wenresep vir graanproduksie (Agri Technovation)

Wilmé Brown, Plant FisioloogDr Elmi Lötze, Hoof van ITEST™ CARBOHYDRATES Klimaatsfaktore wat koolhidrate beïnvloed Die koolhidraatstatus van ’n plant word direk en indirek deur die klimaat beïnvloed. Die beskikbaarheid van sonlig het ’n direkte invloed op fotosintese, die sogenaamde “koolhidraatfabriek”. Gedurende die nag vind geen fotosintese plaas nie. Temperatuur het weer ’n direkte invloed op […]

Aalwurms – Aanval is die beste verdediging (FMC)

Sallie HerbstVerkoopsbestuurder Plantparasitiese nematodes, oftewel aalwurms, is ’n hoogs beperkende faktor vir aartappelproduksie. Hierdie peste veroorsaak verminderde opbrengs, fisiese en chemiese veranderinge in aartappelknolle, misvormings en swak knolgehalte wat aartappels oor die algemeen onbemarkbaar maak. Met meer as 28 000 spesies wat reeds geïdentifiseer is en baie meer wat nog ontdek moet word, word aalwurms […]

Working with nature and baculoviruses (Andermatt)

Wilma Mac PhersonTechnical Portfolio Manager Andermatt Madumbi was proud to host Andermatt Product Managers, from Andermatt Biocontrol Suisse in Grossdietwil, Switzerland during July/August 2022. Heidi Widmer, (Dr. rer. nat.) and Anna Landwehr, (MSc ETH Agr), two of the four Andermatt Biocontrol Suisse baculovirus product managers enjoyed a long overdue (due to the Covid 19 pandemic) […]

Soil properties and vegetable crop size (Agri Technovation)

Marnus Ferreira, Head of Soil SciencePhillip Nell, Soil scientist In search of fertile soils Vegetable production has had a long and storied history in South Africa. Vegetables were the first crops produced in the Cape of Good Hope and served as a welcome source of refreshment to sailors during their long journeys around Africa. The […]

Bemestingomstandighede (Atlantic Fertilisers)

Boerdery-omstandighede verander voortdurend: Indien plaasinkomste gelyk is aan uitgawes, beweeg ons na ’n nievolhoubare stelsel. Probeer die groot uitgawes verminder, veral waar die geld nie binne die eerste twee jaar verhaal kan word nie. Besnoei kostes deur die reserwes van voedingstowwe te benut soos aangetoon word deur ’n grondontleding, asook boomreserwes op ’n tydelike basis […]

Witvlieg op tamaties – min vlieg maar baie skade (Philagro)

H.P. TerblancheTegniese Bestuurder Insekdoders WITVLIEG: Inderdaad verkeerd benoem. Soos ’n ystervark geen yster, min vark en eintlik ’n knaagdier is, is witvlieë wel wit, maar geen vlieg nie. In gemeen kan albei hierdie organismes groot skade veroorsaak vir groenteboere. Witvlieë dra vier dakpansgewysde vlerke in plaas van net twee soos by egte tweevlerkige vlieë (Diptera), en […]

Looking for proven plant growth promotion and crop resilience (Koppert)

Cornelius OosthuizenMarketing & Technical Manager At Koppert, we believe in getting to the root of farming challenges and working with nature to find sustainable solutions. Healthy plants and a good harvest start with healthy roots and if you are looking for proven plant growth promotion and crop resilience, Trianum is your answer. Trianum plays an […]

Laatroes en waarskuwingsdiens (Syngenta)

 André Labuschagne, BemarkingsbestuurderNavrae: Francois van Deventer, Tegnieseleier, Swamdoders Laatroes is wêreldwyd waarskynlik die mees gevreesde siekte op aartappels. Vanweë Suid-Afrika se sonnige klimaat, is die siekte minder van ’n probleem vir groot dele van die jaar, maar wanneer die omgewingstoestande in sy guns tel, moet laatroes met respek en voorsorg hanteer word. Die ou gesegde dat voorkoming beter […]

Poli-tegnologie van MBFi

Cloete Rossouw enS.B. Coetzee Wanneer daar van polimerisasie gepraat word, is plastiekproduksie of die deksel van die Tupperware kosblik wat in die kas lê, die eerste gedagte wat by jou opkom. In die landbouindustrie word dieselfde tegnologie en metodes gebruik om die produk te vervaardig, maar die tipe rou materiale verskil van die plastiek en […]

Presisieboerderypraktyke: ’n Hupstoot vir aartappelverbouing in Suid-Afrika

André StraussHoof van MicroLife Research Center Hoofspeler in die groentebedryf Aartappelproduksie verteenwoordig ’n stewige 45% van Suid-Afrika se totale groenteproduksie en word daarom beskou as die grootste groentegewas in die bedryf. Huidig word die primêre aartappelsektor (verbouing) op R8 miljard en die sekondêre sektor (prosessering) op R25 miljard gewaardeer, wat ongeveer 3-4% van die totale […]

We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.