Hoe jou avokadoboord kan baatvind by koolhidraatontledings (Agri Technovation)

Dr Elmi Lötze, Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES enITEST™LEAF en Wilmé Brown, Plantfisioloog (Koolhidrate) Koolhidrate as fisiologiese indikator van plantstatus Die gebruik van koolhidraatontledings om plantprestasie te bestudeer is ’n gevestigde praktyk in die navorsingsomgewing (Wolstenholm, 1987; Whiley et al., 1988; Davie et al., 1995). Die keuse van die mees gepaste weefsels/ organe vir koolhidraatinligting, asook die dinamika van die suiker:stysel-verhouding gedurende die […]
Belangrikheid van energiebespuitings op sitrus (Agri Technovation)

Johan de VriesSnr Hortoloog (Sitrus en Tafeldruiwe) Volgens die Citrus Growers’ Association of South Africa se 2021/2022 verslag, was Suid-Afrika die wêreld se tweede grootste uitvoerder van vars sitrus gedurende die 2020/2021 asook 2021/2022 seisoene (CGA, 2021). Suid-Afrika se sitrusbedryf speel ’n belangrike rol in beide die ekonomie en die landbousektor van die land. Dit is dus van […]
Breaking the life cycle: Insect growth regulators (Coopers)

Coopers Environmental Sciencewww.cooperses.com Minute insect, major pest! One ant is not much of an enemy, but oh how a colony can rampage your kitchen! Insects are small and almost insignificant, but their power lies in numbers and together they are difficult to beat. This is no easy task and a full arsenal of insecticides is […]
Five foundational steps to ensure success in biological control (Koppert)

Cornelius OosthuizenMarketing & Technical Manager The demand for biological products, such as beneficial predatory insects and mites, is growing rapidly. Export markets are imposing more restrictions, steering the industry to turn to Nature to find solutions to problems previously controlled with chemicals. Innovative solutions help protect, improve, and strengthen crops both above and below ground. […]
Wen die oorlog teen snywurm (Sygenta)

Die gewone snywurm (Agrotis segetum) is ‘n pes op mielies wat al hoe meer produsente met hul hande in hul hare laat. Dit blyk of daar nie effektiewe oplossings is om dié pes se getalle in bedwang te hou nie. Ontmasker die skelm wat snags tussen ons mielies rondkruip Die snywurm is ‘n lid van […]
Gevorderde groen chemie beheer van vroeë- en laat-roes op aartappels (MBFi)

Cloete Rossouw enJonathan Etherington Vroeë-roes (Alternaria solani) en laat-roes (Phytophthora infestans) op aartappels is een van die grootste uitdagings wat ons produsente in die gesig staar as dit by die verbouing van kwaliteit aartappels kom. Wêreldwyd is vroeë- en laat-roes die mees prominentste probleem wat talle aartappelboere in die gesig staar. Agri-Cure SP is ʼn hoogs effektiewe kontak swambeheermiddel […]
The same water can be both synergistic and antagonistic
April 2023