Laeveld
Agrochem

Die rol van koolhidrate in alternerende drag by pekanneutbome (Agri Technovation)

Dr. Elmi LötzeHead of ITEST™CARBOHYDRATES and ITEST™LEAF & Deon ClaassenSenior Hortoloog Alternerende drag Koolhidrate speel ʼn belangrike rol in die alternerende drag (of “oorslaan”) van baie vrugtesoorte, insluitend pekanneutbome. Alternerende drag verwys na die verskynsel waar bome ʼn groot oes in een jaar (die sogenaamde aan-jaar) produseer en ʼn lae oes in die daaropvolgende jaar […]

The crucial role of formulation in the efficacy of nutrient foliar products (Agri Technovation)

Rochelle ThuynsmaHead of Products & Dr. Elmi LötzeHead of ITEST™CARBOHYDRATES and ITEST™LEAF Introduction Foliar-applied fertilisers have become an integral and significant part of sustainable and productive crop management worldwide. Successful application of nutrients in permanent crops has been reported for different crops and nutrients i.e., avocado, citrus and apple, with amongst others, copper (Cu), boron […]

Koolhidrate by wyndruiwe. Die toekoms? (Agri Technovation)

Dr. Elmi Lötze Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF en Christoff van der Westhuizen, Hortoloog Plantstatus en koolhidrate Die rol van nie-strukturele koolhidrate (suiker en stysel) in plantprestasie is alombekend in literatuur, ook wat betref wingerdbou (Martínez-Lüscher en Kurtural, 2021). Die toepassing van die inligting op plaasvlak is egter eers onlangs ontwikkel (2020). Agri Technovation het die […]

Rek jou rand met Philagro SA sitrus plantgroeireguleerders

Jakkie StanderProdukbestuurder ProGibb® – wêreldleier PGR vir sitrus oesmanipulasies ProGibb® (Valent Bioscience LLC, VSA) is ʼn spesiaal geformuleerde produk wat gibberelliensuur (GA3) as aktiewe bestanddeel bevat en word gebruik om vrugset te verbeter, kraakskil te beperk en help om vrugte langer aan die boom te hou sonder dat kwaliteit benadeel word. Dit is die voorkeur GA3 en bewese markleier. […]

DENIM® Fit pas soos ʼn handskoen (Syngenta)

Gustav Venter Tegniese Hoof: Insekdoders Syngenta se DENIM® Fit insekdoder voldoen aan al die vereistes van hedendaagse gewasproduksie. Een + Een = Drie Teen die agtergrond van die landbou-omgewing se nimmereindigende stryd teen vernietigende peste, bly produsente en wetenskaplikes op soek na die perfekte oplossing wat meer doeltreffend is as sy individuele komponente. ʼn Omvattende benadering […]

Verminder plantvirus-oordrag (Koppert)

Cornelius Oosthuizen Bemarking- en Tegniesebestuurder Verskeie plantsuigende insekte dra by tot die verspreiding van plantvirusse. Blaaspootjies, witvlieë, bladspringers en ook plantluise, is peste wat as vektore of draers van die virusse dien. Aartappelvirus Y (PVY) word op hierdie manier deur plantluise in tamaties oorgedra, so ook die komkommermosaïekvirus (CMV) in komkommers. Plantluise is veral lief vir […]

Vruggrootte: die impak in rand en sent (Agri Technovation)

Waldo KrigeSenior Hortoloog Selverdeling vs. selvergroting Selverdeling (ook bekend as mitose) en selvergroting is beide belangrike prosesse wat deel vorm van die groei en ontwikkeling van vrugte. Selverdeling is die proses waardeur ʼn enkele sel verdeel in twee identiese dogterselle en is ʼn belangrike stap in vruggroei. Die sel gaan deur verskeie stappe, insluitend die […]

SumiPleo® – Unique chemistry, unique benefits (Philagro)

Jaco Marais Product Manager  Potatoes are cultivated across South Africa and are considered a major crop in the vegetable production basket. Phthorimaea operculella (Zeller 1873) (Lepidoptera: Gelechiidae), also known as the potato tuber moth (PTM) in South Africa, is an oligophagous pest insect with a preference towards solanaceous crops, including potatoes, tomatoes, and tobacco.(1,3) Originating from […]

Bou jou grondlegkaart en ontgin die volle potensiaal van die grond

Schalk du Plessis, Senior Grondkundige en Coenraad Janse van Rensburg, Datawetenskaplike Ontsluit die volle potensiaal van grond Agri Technovation het plaaslik en op internasionale vlak reeds groot sukses behaal met grondpresisiedienste. Met die ITEST™SOIL- en MYSOIL CLASSIFICATION™-dienste is menige produsent in staat gestel om grondvariasie te identifiseer en ingeligte bestuurspraktyke daarvolgens toe te pas. Afgesien van die korrekte identifisering en […]

BIO(logical) solutions on the grow (Andermatt)

Label extension for Eco-Bb® Sucking bug complex on avocados (Avocado bug (Taylorilygus sp.) and the Coconut bug (Pseudotheraptus wayi)). Sucking bugs is a broad term used to categorise insects with specialised piercing and sucking mouthparts. Sucking bugs cause significant damage and crop losses to avocado growers, often rendering fruit unmarketable, both locally and overseas. In 2020, […]

Effective solution to control sickle bush encroachment on your farm (Terravusa)

For technical assistance, contact Stephan Jooste: 072 275 7160 or email stephan@terravusa.com Sendero® is a water-soluble concentrate for the selective control of woody plant species as listed in grazing, game ranches, conservation areas, forestry, industrial areas and non-cropland. Certain woody plants are essential for desirable wildlife habitat. Wildlife uses these plants for cover, sheltering for the […]

Die gebruik van koper op sitrus (Rolfes)

Andries Burger Sleutelrekeningbestuurder Sitrusvrugte is ʼn beduidende ekonomiese kommoditeit vir produsente wêreldwyd en is bekend vir hul lewendige kleure, verfrissende geure en oorvloedige gesondheidsvoordele. Die meeste siektebestuursprogramme maak staat op koperbespuitings om blare en vrugte teen infeksies te beskerm. Verskeie uitdagings kan egter sitrus se voorkoms, kwaliteit en bemarkbaarheid beïnvloed. Een so ʼn bekommernis is koperstippeling, ʼn […]

[language-switcher]
We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.
Northern Cape
Western Cape
Eastern Cape
Free State
Gauteng
North-West
Mpumalanga
Limpopo