Laeveld Agrochem is jou vennoot in gewasoptimalisering en presisieboerdery.

Laeveld Agrochem (LAC) bied innoverende oplossings aan die landbousektor.
As die voorkeur-landbouvennoot, streef ons om ‘n belangrike rol in die voedselveiligheidsketting in Suider-Afrika te speel.
Ons glo in langtermynvennootskappe en belê in elke faset van ons kliënte se bedrywighede.

Saam boer ons vooruit.

Vind ‘n LAC agent in jou area

Ons vennote in gewasbeskerming, plantvoeding en presisieboerdery

  • Dit is geleenthede soos dié wat julle in mense se tassies pak om saam te dra om in jou ou dae uit te haal en weer te geniet.

  • Baie dankie vir julle betrokkenheid en ondersteuning van ons Afrikaanse en Afrikaner boere se belange en sentimente deur sake soos hierdie pragtige musiekblyspel te ondersteun. Dis 'n verfrissende briesie vir ons.

  • Ek is verstom oor die hartlikheid, spontaniteit en vriendskap wat daar tussen die mense van Laeveld Agrochem heers. Dit is uniek en spesiaal – eintlik dink ek ek kan dit die Laeveld Agrochem-kultuur noem. En dit is iets wat van bo af ondertoe rol in 'n maatskappy. So ek haal my hoed af vir die mense wat aan die stuur staan by julle.

  • Sal jy asseblief ook aan Nick en Corné en die ander lede van die direksie, bestuur en almal wat betrokke was by die reëlings, my hartlike gelukwensing oordra vir puik reëlings en ‘n puik funksie. Daar is absoluut niks wat enigeen beter kon doen nie. Julle is wenners!