Op soek na ān Laeveld Agrochem Agent?
Laeveld Agrochem beskik oor ān netwerk van agente wat almal gekwalifiseerde landboukundiges is. Hierdie agenteĀ het die kennis en kundigheid om advies te gee oor die totale spektrum van gewasbeskerming, plantvoeding en presisiedienste gepaard met moderne tegnologie. Al die agente word ondersteun deur ān groot span tegnies spesialiste om so vir elke kliĆ«nt die beste diens te bied.
LAC agente is volledige franchisees, en is CropLife gekwalifiseerd (voorheen AVCASA). Die LAC-span gebruik slim innovasies, sagteware en toerusting wat hulle in staat stel om akkurate ontledings van plase se sterkpunte, sowel as spesifieke tekortkominge, te maak. Op grond hiervan bied hulle gedetailleerde aanbevelings vir regstellende asook proaktiewe maatreëls, met die doel om elke hektaar se opbrengs te optimaliseer. Strategieë word ontwikkel om gesonde oeste te verseker en te maksimaliseer want: Saam boer ons vooruit.
Gebruik die soekfilter hieronder om jou naaste agent te vind:
Oos-Kaap
Vrystaat
Gauteng
Area | Ā Tel no. | Agent/Franchisee | E-pos Adres | Fisiese Adres | Provinsie |
---|---|---|---|---|---|
Pretoria | 0129404398 | Hoofkantoor | info@laeveld.co.za | 410 Rigellaan, Erasmusrand, Pretoria, 0181 | Gauteng |
Limpopo
1 Ysterstraat, Polokwane, 0699Limpopo