Kontak Laeveld Agrochem vir enige navrae, of voltooi ons kontakvorm sodat ons jou kan kontak.

Hoof Kantoor Pretoria: + 27 12 940 4398 of info@laeveld.co.za

Franchise Landswyd: Vind jou naaste agent

NOODBYSTAND

Noodnommers vir vergiftiging moet per SMS en nuusbrief aan alle ACDASA-lede versprei word. Beskikbare nommers is:

Tygerberg:  021 931 6127

Grifion Poison Information Centre:  082 446 8946

Bateleur noodnommer vir Syngenta-produkte: 083 123 3911