LAC staan in vennootskap met hierdie verskaffers om aan die produsente die beste gewasbeskerming-, plantvoedingsprodukte en presisiedienste te bied. Slegs produkte van die wêreld se bekendste en navorsingsgedrewe maatskappye word versprei deur LAC.
Ons vennote
In vennootskap met hierdie maatskappye en organisasies, streef LAC om produsente en gemeenskappe beter te ondersteun.