POS: Besigheids Ontwikkelings Bestuurder

Kwalifikasie:     

  • Tersiêre opleiding – verkieslik ‘n landbou graad

 

Alternatiewelik  “kwalifikasie”

  • Gegradueerd met boerdery ervaring
  • Werkservaring met sterk wetenskaplike agtergrond
  • Leerling (sonder graad kwalifikasie) uit teikenarea wat 2-jaar interne Laeveld program ondergaan

Verdere opleiding en ontwikkeling:

  • Basiese finansiële opleiding
  • Croplife akkreditasie
  • Basos akkreditasie
  • Villa akademie sertifikaat – basiese program plus spesifieke veld na gelang van die gebied waarin die persoon gaan funksioneer
  • Praktiese veld ondervinding by sterk besigheid-gedrewe agente
  • Blootstelling en tyd spandering met BOB’s

Stuur aansoeke na: vacancy@laeveld.co.za