Laeveld
Agrochem

Bekamp sekelbosverdigting

Sendero® is ’n wateroplosbare konsentraat-onkruiddoder vir die selektiewe beheer van houtagtige plantspesies.

Bestel Sendero® en staan ’n kans om Afrikaans is Groot-kaartjies te wen!

Met Sendero® 336 SL
behandel

’n Paar produkvoordele van Sendero® 336 SL

Dit is nie nodig om diere te skuif nie.

Die aktiewe bestanddele is nie skadelik vir wild, vee, voëls, nagapies of enige ander boslewe nie.

Gebruik altyd volgens die aanwysings op die produketiket. Sendero® 336 SL bevat aminopiralied en klopiralied.

Reg. nr. L10569, Wet nr. 36 van 1947.

Registrasiehouer: Corteva Agriscience RSA (Edms.) Bpk. Reg. nr. 1991/003030/07.

Lakefield Office Park, Weslaan 272, Centurion, 0157, Suid-Afrika.

’n Paar produkvoordele van Sendero® 336 SL

Hoe om kaartjies te wen

Dit is ’n gelukkige trekking met 2 kategorieë:

1

Agente:

Wen een van 5 dubbelkaartjies.

Elke vyf x 20 liter aankope Sendero® tel outomaties as een inskrywing vir die trekking sodra betaling ontvang is.

2

Kliënte:

Wen een van 5 dubbelkaartjies.

Elke vyf x 20 liter aankope Sendero® tel outomaties as een inskrywing vir die trekking sodra betaling ontvang is.

* Geldig vir aankope vanaf 1 April tot 31 Mei 2024 met betaling voor 31 Julie 2024. Die gelukkige trekking sal uit die betaalde fakture getrek word na 31 Julie 2024. Die wenners sal direk gekontak word en op sosiale media aangekondig word.

Daar sal 10 gelukkige trekkings plaasvind. Elke trekking wen 2 kaartjies vir die Afrikaans is Groot-vertoning op 16 November 2024 in Pretoria. Kaartjies kan nie vir kontant geruil word nie.

Kontak jou agent vir aankope of besoek www.terravusa.com.

Verspreiders:

AECI Plant Health, Ambax, Bayagro, Farmers Agricare, InteliGro, Laeveld Agrochem, Novon Protecta, Pamaenons, Terracare.

[language-switcher]
We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.
Northern Cape
Western Cape
Eastern Cape
Free State
Gauteng
North-West
Mpumalanga
Limpopo