Boer winsgewend, al is die insetkoste hoog

Elite Admin

Die insetkoste van landbouprodukte styg deurlopend, maar die pryse wat boere ontvang volg nie noodwendig dieselfde paadjie nie. Dit plaas enorme druk op boere om die somme te laat klop. Tog is daar dié wat steeds winsgewend boer. Hoe kry hulle dit reg?

George Prinsloo van Laeveld Agrochem gesels met Grootplaas.