AquaSoil Ecodust
Stof op blare voorkom doeltreffende fotosintese en belemmer ontkieming by blomme. Stof benadeel ook die werking van gewasbeskermingsprodukte wat deel vorm van geïntegreerde plaagbeheerprogramme en het dus ‘n negatiewe invloed op die winsgewendheid van landbou. Die eerste paar rye weerskante van ’n grondpad word gewoonlik die ergste geraak. Deur die produk AquaSoil Ecodust saam met water toe te dien kan grondpaaie vinniger gestabiliseer word. Aangesien Ecodust stofdeeltjies effektief bind word minder bespuitings benodig. Dit verlaag die gebruik van water, arbeids- asook insetkostes aansienlik.
Laeveld Agrochem fokus daarop om innoverende oplossings, soos AquaSoil Ecodust, te bied aan die Landbou-industrie. AquaSoil Hydrogel is nog ‘n voorbeeld. Besoek www.laeveld.co.za/hydrogel vir meer inligting of om AquaSoil Hydrogel gratis te toets.
AquaSoil Hydrogel kan aangekoop word deur jou naaste Laeveld Agrochem agent.
Vir meer inligting oor AquaSoil Hydrogel besoek die AquaSoil webtuiste.