Laeveld Agrochem is met woord en daad verbind tot die verbetering van jou boerdery, ons land en ons vasteland. Terwyl ons puik produkreeks en uitmuntende diens sprekende bewyse hiervan is, illustreer ons projekte by uitstek die vele maniere waarop ons ons vernuf en kultuur van deernis inspan om bystand te verleen waar dit die nodigste is.

Genesis-projek

WAT IS GENESIS? GENESIS is ‘n reeks funksionele voedsel- en drinkbare produkte wat wetenskaplik geformuleer is spesifiek vir mense wat onder ekstreme toestande leef en dus bogemiddelde [...]

Saadpak-projek

Sade van welwillendheid en bemagtiging Meer as een uit elke vyf Suid-Afrikaners gaan gereeld honger slaap – dit is ‘n totaal van 10 miljoen mans, vroue en kinders wat geen idee het waar hul [...]