Waterkwaliteit: ’n onderskatte element in die spuittenk (Adama)
Revolusionêre Aalwurmbeheer – Nimitz® (Adama)
LAC het nasionale verspreiding vir ADAMA se nuwe aalwurmdoder – Nimitz®.Dit is op aartappels, tamaties en pampoengewasse vir knopwortelaalwurm geregistreer. Hoekom NIMITZ®? NIMITZ® is ’n innoverende aalwurmdoder wat fluensulfoon bevat. Dit bied uitsonderlike verrigting vir die beheer van knopwortel-aalwurms (Meloidogyne-spp.). Binne een uur ná kontak hou aalwurms op voed. Algehele vrekte van alle aktiewe stadiums van […]
Insekbeheer op makadamias – lesse uit die sitrusbedryf
Deur Rolf SwartVerkoopsbestuurder, Limpopo & MpumalangaAdama Dit voel soos nou die dag toe ons nog drie of vier piretroïede op makadamias gespuit het, en dit was die totale omvang van die insekbeheerprogram vir die seisoen. Ongelukkig, soos in die geval van die meeste monokulture, het hierdie prentjie binne die laaste agt jaar aansienlik verander. Ons […]