Cryptex: Baanbreker granulovirus tegnologie vir die onderdrukking van Vals Kodlingmot (VKM – Thaumatotibia leucotreta)
Baanbreker granulovirus tegnologie vir die onderdrukking van Vals Kodlingmot (VKM – Thaumatotibia leucotreta) vanaf markleiers in virus vervaardigings tegnologie – Andermatt Biocontrol. Cryptex® word vervaardig deur Andermatt Biocontrol, die wêreldleier in bakulovirus produksie. Andermatt Biocontrol ontwikkel, formuleer en vervaardig al vir die afgelope 32 jaar virusse produkte vir gebruik in landbou. Cryptex® se unieke formulasie bedien die Suid Afrikaanse […]