Insekbeheer op makadamias – lesse uit die sitrusbedryf

Deur Rolf SwartVerkoopsbestuurder, Limpopo & MpumalangaAdama Dit voel soos nou die dag toe ons nog drie of vier piretroïede op makadamias gespuit het, en dit was die totale omvang van die insekbeheerprogram vir die seisoen. Ongelukkig, soos in die geval van die meeste monokulture, het hierdie prentjie binne die laaste agt jaar aansienlik verander. Ons […]