SUMIPLEO®: Unieke chemie, unieke voordele (Philagro)

Biologiese staatmakers in weerstandsbestuur (Philagro)

Rek jou rand met Philagro SA sitrus plantgroeireguleerders

Jakkie StanderProdukbestuurder ProGibb® – wêreldleier PGR vir sitrus oesmanipulasies ProGibb® (Valent Bioscience LLC, VSA) is ʼn spesiaal geformuleerde produk wat gibberelliensuur (GA3) as aktiewe bestanddeel bevat en word gebruik om vrugset te verbeter, kraakskil te beperk en help om vrugte langer aan die boom te hou sonder dat kwaliteit benadeel word. Dit is die voorkeur GA3 en bewese markleier. […]
SumiPleo® – Unique chemistry, unique benefits (Philagro)

Jaco Marais Product Manager Potatoes are cultivated across South Africa and are considered a major crop in the vegetable production basket. Phthorimaea operculella (Zeller 1873) (Lepidoptera: Gelechiidae), also known as the potato tuber moth (PTM) in South Africa, is an oligophagous pest insect with a preference towards solanaceous crops, including potatoes, tomatoes, and tobacco.(1,3) Originating from […]
SumiPleo®: unieke chemie en voordele (Philagro)

Jaco MaraisProdukbestuurder Phthorimaea absoluta (Meyrick 1917) (Lepidoptera: Gelechiidae), wat vanaf die vroeë 90’s as Tuta absoluta beskryf word, word as ’n kritieke pes op tamaties beskou en veroorsaak geweldige verliese in opbrengste. Afgesien van skade wat aan blare en vrugte veroorsaak word, is die vermoë van T. absoluta om weerstand teen chemiese beheermeganismes te ontwikkel kommerwekkend. Faktore wat tot verhoogde risiko […]
Optimaliseer sojaboon- en sonneblomproduksie (Philagro)

Jaco MaraisProdukbestuurder ENDOMAXX® optimaliseer jou sojaboon- en sonneblomproduksie deur die werking van mikorisa. Sojabone en sonneblomme is van Suid-Afrika se belangrikste somergewasse en word jaarliks in verskeie dele van die land verbou. Volgens die Oesskattingskomitee-syfers het die nasionale sojaboonaanplantings van 827 100 ha gedurende 2021 vermeerder tot 925 300 ha in 2022. Dit reflekteer ’n 10,7% […]
Witvlieg op tamaties – min vlieg maar baie skade (Philagro)

H.P. TerblancheTegniese Bestuurder Insekdoders WITVLIEG: Inderdaad verkeerd benoem. Soos ’n ystervark geen yster, min vark en eintlik ’n knaagdier is, is witvlieë wel wit, maar geen vlieg nie. In gemeen kan albei hierdie organismes groot skade veroorsaak vir groenteboere. Witvlieë dra vier dakpansgewysde vlerke in plaas van net twee soos by egte tweevlerkige vlieë (Diptera), en […]
Effektiewe mikrobes verseker groter opbrengste (Philagro)

Deur Bennie BuysPhilagro ProdukbestuurderEndoMaxx® en Onkruiddoders Optimale werking van wortels lei tot optimale potensiaal in gewasopbrengste, en is nou binne boere se bereik. EndoMaxx® van Philagro maak dit moontlik vir verskeie rygewasse om beter te presteer. EndoMaxx® bevat vier verskillende spesies mikorisa-swamme wat elk hul spesialiteit na vore bring. Hierdie mikorisa word tydens plant toegedien […]
Doeltreffende beheer van taai onkruide by mielies (Philagro)

Deur Bennie BuysPhilagro ProdukbestuurderOnkruiddoders Philagro SA Yamato® 480 SC van Philagro is ’n bewese troefkaart in die stryd teen hardnekkige onkruidsoorte in mielielande. Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaar- onkruide huiwer nie om mielieopbrengste ’n knou te gee nie, en dit is juis hier waar Yamato® behoorlik sy staal wys. Met sy unieke chemie bied dié […]
’n Meer effektiewe wortelstelsel vir groter opbrengste

Deur Bennie BuysPhilagro ProdukbestuurderEndoMaxx® en Onkruiddoders Beter en meer effektiewe wortelstelsels vir plante, wat lei tot groter opbrengste, is nou binne boere se bereik. EndoMaxx® van Philagro maak dit moontlik vir verskeie rygewasse om beter te presteer. EndoMaxx®, wat bestaan uit vier geoptimaliseerde voordelige mikorisa swamspesies, word met plant toegedien. Hierdie mikorisa leef in ’n […]
Belangrike vooroes-manipulasies om sitrusopbrengs te verbeter (Philagro)

Deur Jakkie Stander, Willem vande Pypekamp en Schalk ReynoldsPhilagro S.A. Sitrusvrugset en die rol van hormone Blaarbespuiting van gibbereliene (GA) tussen volblom en 100% blomblaarval is ’n goed ontwikkelde bestuurspraktyk in sitrus om vrugset te verbeter. (1;2;3;4) Eksogene GA kan die vrugbeginsel voorsien van ’n bron van GA wat vrugset veral in selfonverenigbare en swak partenokarpiese kultivars […]
Bekamp myte in groente en vrugte volhoubaar (Philagro)

Deur Henk TerblanchéPhilagro S.A. Myte is sekerlik die minsbekende dieregroep op aarde, waarvan statisties 40,000 spesies wêreldwyd – en ongeveer 2250 spesies in talle nisse as roofdiere, parasiete, afbrekers en vegetariërs in Suid-Afrika (S.A.) voorkom. Sowat 40 spesies is ernstige plae op landbou- en tuingewasse. Mytskade aan gewasse word gewoonlik te laat opgemerk wanneer skade reeds aangerig […]