Prof Charlie Reinhardt
Projekleier: SAHRI (South African Herbicide Resistance Initiative)
Universiteit van Pretoria
1. Doelwitte
Een doel met hierdie gids is om enigiemand in staat te stel om Palmer amarant Amaranthus palmeri) te kan identifiseer waar dit ookal in Suid-Afrika mag voorkom.
Identifikasie van Palmer amarant word bemoeilik omdat sekere kenmerke daarvan soortgelyk is aan dié van ander amarant-soorte, waarvan daar altesaam 17 soorte in Suid-Afrika alleen aangetref word. Daarom word sommige van die ander amarant-soorte uit die staanspoor ook in hierdie gids vertoon − sien bladsye 6 tot 12 vir foto’s van ander amarant-soorte wat met Palmer amarant verwar kan word.
2. Behalwe hulpverlening met identifisering van die plant wil ons in die proses bewusmaking doen van die gevare wat Palmer amarant vir SA landbou
3. Ons vra u samewerking om Palmer amarant op te spoor waar dit ookal in Suid-Afrika, en selfs in suider-Afrika, mag
Kontak-inligting:
Prof Charlie Reinhardt Selfoon: 083 442 3427
Epos: dr.charlie.reinhardt@gmail.com
Gids vir identifikasie van Palmer Amarant

