Laeveld
Agrochem

Deurbrake in waterveiligheid en boerdery-winsgewendheid

Dawie Roodt het met Jan Spoelstra, Besturende Direkteur van Afridrop, gesels oor ’n deurbraak in waterveiligheid en boerdery-winsgewendheid.

Jan het meer vertel oor hoe hulle die braaikuikenbedryf help om meer doeltreffend en winsgewend te boer, watter oplossings hulle na die tafel bring, en hoe produsente hierdie voordeel op hul eie plase kan benut.

Bayer Boervrou van die Jaar

Dawie Roodt het met Cora van Niekerk, Handelsmerkbestuurder by Bayer Crop Science, gesels oor die Bayer Boervrou van die Jaar-kompetisie.

Vind meer uit oor wie kan inskryf, waarna die beoordelaars kyk en hoe dié kompetisie erkenning gee aan vroue wat ’n waardevolle bydrae op hul plase en in hul gemeenskappe lewer.

Inskrywings sluit op 31 Augustus 2026.

'n Gesprek met Elim Kunsmis

Charlene Lackay het met Pierre Strydom, Nasionale Verkoopsbestuurder van Elim Kunsmis, oor die belangrikheid van tegniese ondersteuning en advies, asook nuwe ontwikkelings en innovasies in die landboubedryf.
 
Pierre het ook meer oor die Nasionale Mielie- en Sojaboonkongres gesels, wat hulle in 2027 weer by Sun City aanbied. Meer as 1 200 boere, asook internasionale sprekers word by dié geleentheid verwag. Hou Elim Fertiliser se platforms dop vir meer inligting.

Meer gesprekke op ontbytSAKE

More than 150 agents
across South Africa

Laeveld Agrochem’s agents (franchisees) are qualified agronomists accredited by CropLife South Africa (formerly AVCASA).

In each region, agents receive support from experienced Business Managers, enabling detailed recommendations for both corrective and proactive measures on the farm.

Operating as a franchise business model, our dedicated team can assist growers with detailed recommendations to optimise yield per hectare.

Through strategic collaboration with our technology partner, Agri Technovation, we offer innovative solutions such as MyFarmWeb™ and Picklogger™, tailored to meet the evolving needs of modern agriculture.

GROEI tydskrif

We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.