Laeveld Agrochem is tydens die glansryke ontbytSAKE Toekennings 2026 as wenner in die kategorie Top Adverteerder aangewys.
Hierdie erkenning weerspieël ’n waardevolle vennootskap wat ons help om die verhale, mense en ondernemings wat Suid-Afrika se landbousektor vorentoe neem, te ondersteun en te inspireer.
Baie dankie aan ontbytSAKE vir die erkenning en vir die platform wat julle aan Suid-Afrikaanse ondernemings bied.
Kyk onlangse landbouSAKE onderhoude hier.








