Laeveld
Agrochem

Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Platteland – Corne Liebenberg

Hoop is ‘n werkwoord. Gryp in en maak reg wat verkeerd is in jou gemeenskap. Dit was die tema van die “Oplossings vir die Suid-Afrikaanse platteland”-konferensie wat die afgelope week deur Senwes en Landbouweekblad in Bothaville gehou is.

Tydens hierdie konferensie het 77 verskilmakers hul suksesverhale gedeel. Corné Liebenberg (Laeveld Agrochem) asook Kallie Schoeman (Schoeman Group en LAC kliënt) was van die sprekers wat opgetree het tydens die konferensie.

Landbou is in wese die spilpunt waarom die platteland se ekonomie draai. Laeveld Agrochem se hart is op die platteland en ons sien reeds die krag van verskilmakers en gemeenskappe wat saam werk. Die konferensie is egter nie die eindpunt nie, maar bloot die begin.

Laeveld Agrochem – SAAM boer ons vooruit!

More than 100 agents
across South Africa

Laeveld Agrochem’s agents (franchisees) are qualified agronomists accredited by CropLife South Africa (formerly AVCASA).

In each region, agents receive support from experienced Business Managers, enabling detailed recommendations for both corrective and proactive measures on the farm.

Operating as a franchise business model, our dedicated team can assist growers with detailed recommendations to optimise yield per hectare.

Through strategic collaboration with our technology partner, Agri Technovation, we offer innovative solutions such as MyFarmWeb™ and Picklogger™, tailored to meet the evolving needs of modern agriculture.

GROEI tydskrif

Seisoen 8

We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.