Laeveld
Agrochem

Plant met AquaSoil Hydrogel en spaar water

AquaSoil Hydrogel word tydens die aanplant van boorde by plantgrond gevoeg. Sowat 12 liter water per saailing word gebruik wanneer vrugtebome geplant word. Danksy AquaSoil Hydrogel verminder dit tot ongeveer twee liter water per plant. Die AquaSoil Hydrogel jellie kan tot 120 keer herbenat word en steeds dieselfde doeltreffende resultate lewer.

Proewe in potte deur die Universiteit Stellenbosch het ’n verbetering van minstens 28% in ’n maandtydperk getoon. In veldproewe is ’n verbetering van tot 40% in groei en ontwikkeling aangeteken.

Lees meer oor AquaSoil Hydrogel of kliek hier om data te sien van verskeie proewe.

Stel AquaSoil Hydrogel GRATIS op die proef.

Kliek hier vir meer inligting oor hoe u die produk gratis kan toets.

Lees ‘n artikel oor AquaSoil in Landbou Weekblad

.

Bestel AquaSoil Hydrogel

.

Tegniese Navrae

More than 100 agents
across South Africa

Laeveld Agrochem’s agents (franchisees) are qualified agronomists accredited by CropLife South Africa (formerly AVCASA).

In each region, agents receive support from experienced Business Managers, enabling detailed recommendations for both corrective and proactive measures on the farm.

Operating as a franchise business model, our dedicated team can assist growers with detailed recommendations to optimise yield per hectare.

Through strategic collaboration with our technology partner, Agri Technovation, we offer innovative solutions such as MyFarmWeb™ and Picklogger™, tailored to meet the evolving needs of modern agriculture.

GROEI tydskrif

Seisoen 8

We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.