Die boonste gallery is slegs ‘n gedeelte van die mooi oomblikke en herinneringe van Son-Safari 2026. Volg die onderste skakel na die Son Safari webtuiste om al die foto’s asook jou eie foto’s te sien.
Vier ’n dekade van inspirasie, innovasie en ongelooflike boerderystories saam met ons.
nisBOERE word aangebied in samewerking met Laeveld Agrochem en JAC Motors SA.
Bly op hoogte van die nuutste gewasbeskerming, plantvoeding, landbou-tegnologie asook maatskappy nuus. Die Laeveld Agrochem GROEI tydskrif is jou gratis landbou-MBA en beskikbaar vanaf ons agente. ‘n Digitale kopie (PDF) kan ook hier afgelaai word.
Trichogrammatoidea control for tortricid pests
Innovation meets exceptional insect control
Carbohydrates in macadamia production
EndoPrime® SC: Versterk opbrengs-potensiaal van die wortels af
Trillum® and the Nitrology® foundation for stronger soybeans
Activating calcium utilisation with KELPURA™
Ammoniumsulfaat as die voorkeur-soutbyvoegmiddel
Unlock foliar potential with precision pH
START TECHNOVATION™
Presisiegedrewe invoorbestuurBiostimulante is ’n tegnologie in wording