Laeveld
Agrochem

Sendero: Effektiewe oplossing vir bosindringing (Corteva)

Beskikbaar
deur Laeveld Agrochem

INDRINGING & VERDIGTING

Die indringing en verdigting van Soetdoring en Prosopis is besig om die produksiepotensiaal van groot dele van ons land (en buurlande) se natuurlike weidingspotensiaal te benadeel. Dit verlaag die winsgewendheid en volhoubaarheid van veeproduksie. Die tempo van indringing en verdigting is ook besig om geweldig te versnel.

Sendero™ bied ’n effektiewe oplossing om indringing en verdigting van Prosopis en Soetdoring te bekamp.

Blaarbespuiting van jong plante, sowel as lugtoediening vir groot bome met digte stande, word aanbeveel.

Sendero™ is ’n wateroplosbare konsentraat onkruiddoder vir die selektiewe beheer van houtagtige plantspesies.

Hierdie produk van Corteva Agriscience is die nuwe standaard vir die beheer van Soetdoring (Vachellia karoo) en Prosopis en het geen nadelige effek op grasse nie. Aminopiralied, een van die aktiewe bestanddele van Sendero™, is doeltreffend teen baie lae dosisse en bly lank aktief in die teikenplant om die  effektiwiteit daarvan te verseker.

Watter kant van die draad kies jy?

More than 100 agents
across South Africa

Laeveld Agrochem’s agents (franchisees) are qualified agronomists accredited by CropLife South Africa (formerly AVCASA).

In each region, agents receive support from experienced Business Managers, enabling detailed recommendations for both corrective and proactive measures on the farm.

Operating as a franchise business model, our dedicated team can assist growers with detailed recommendations to optimise yield per hectare.

Through strategic collaboration with our technology partner, Agri Technovation, we offer innovative solutions such as MyFarmWeb™ and Picklogger™, tailored to meet the evolving needs of modern agriculture.

GROEI tydskrif

Seisoen 8

We use cookies to improve your experience. By continuing to visit this website you agree to our use of cookies. Learn more.