Mag Jesus elke treetjie saam met jou stap! Dit is ons wens vir elkeen van die 76 kinders van Die Herberg Kinderhuis (Robertson) wat hierdie week (Mei 2025) nuwe skoolskoene ontvang het.
Baie dankie aan almal wat SAAM gewerk het aan hierdie projek.

Laeveld Agrochem’s agents (franchisees) are qualified agronomists accredited by CropLife South Africa (formerly AVCASA).
In each region, agents receive support from experienced Business Managers, enabling detailed recommendations for both corrective and proactive measures on the farm.
Operating as a franchise business model, our dedicated team can assist growers with detailed recommendations to optimise yield per hectare.
Through strategic collaboration with our technology partner, Agri Technovation, we offer innovative solutions such as MyFarmWebâ„¢ and Pickloggerâ„¢, tailored to meet the evolving needs of modern agriculture.
landbouSAKE is ’n segment van die gewilde televisieprogram ontbytSAKE wat met trots geborg word deur Laeveld Agrochem.
Die segment fokus op gesprekke met landboukundiges, belangrike nuus, tendense en praktiese raad vir boere en ander rolspelers in die landbousektor.