Juta is Laeveld Agrochem se besigheidsbestuurder in die Sentraal- en Oos-Vrystaat, en die gewasse waarmee hy werk is sonneblomme, graan, soja, mielies en aartappels.
Juta het sy BSc-Honneursgraad, asook ʼn nagraadse diploma in Besigheidsbestuur, aan die Noordwes Universiteit in Potchefstroom verwerf.