Meer artikels deur Philagro
Bt-tegnologie: ’n biologiese benadering (Philagro)
Bacillus thuringiensis (Bt) is ’n natuurlike grondbakterie wat unieke Cry-proteïene produseer. Hierdie proteïene speel ’n belangrike rol in die beheer van sekere insekplaagspesies en bied produsente ’n biologiese oplossing om gewasse te beskerm. Lees die volledige artikel deur Jaco Marais, Kommersiële en Bemarkingsbestuurder by Philagro South Africa, oor hoe Bt-tegnologie doeltreffend in gewasbeskerming aangewend kan word.