Meer artikels oor MycoApply EndoMaxx™
Die bydrae van mikorisa tot ʼn grondgesondheidstrategie (Philagro)
Grondgesondheid gaan verder as net ‘n produk; dit is ‘n geïntegreerde strategie wat fisiese, chemiese en biologiese fasette insluit. Ontdek hoe MycoApply EndoMaxx® van Philagro SA met mikorisa-swamme wortelopname-vermoë verbeter, fosfor vrystel, en grondstruktuur versterk deur die vrystelling van glomalien, wat saam ‘n gesonder en meer produktiewe wortelsone skep.