Hierdie artikel is die tweede deel in ‘n reeks. Lees Deel 1 hier.
“Back to basics” met onkruidbestuur in grane (Deel 1)
Effektiewe onkruidbestuur is noodsaaklik vir optimale graanopbrengs. Deel 1 bespreek hoe tydige en doelgerigte onkruiddodertoediening, regte watervolumes en kennis van die spesifieke onkruidspektrum tot beter resultate lei. ’n Goeie onkruidprogram begin by grondige beplanning, monitering en slim gebruik van tegnologie om opbrengste te maksimaliseer.

