Meer artikels deur Enviro Bicohem
"Back to basics" met onkruidbestuur
Meer artikels oor gewasbeskerming
Weerstand teen insekdoders
Weerstand teen insekdoders ontstaan nie oornag nie; dit bou stilweg op deur herhaalde blootstelling, swak toediening, verkeerde afwisseling en selfs watergehalte wat misgekyk word. Teen die tyd dat beheer sigbaar begin faal, is die probleem dikwels reeds diep gewortel. Waarom oorleef sommige insekte? Hoe verskil weerstand van 'n verskuiwing in sensitiwiteit? Watter praktyke kan produsente vandag toepas om môre se groter verliese te voorkom? Van IRAC-groepe en tenkmengsels tot monitering, ekonomiese drempels en geïntegreerde plaagbeheer, dit is 'n nugtere, noodsaaklike blik op een van die grootste bedreigings vir volhoubare gewasbeskerming.