Kobus Hurter, Besturende Direkteur van AgricultSURE, het onlangs op ontbytSAKE (kykNET kanaal 144) gesels oor hoe hulle kleinboere en gemeenskappe help om voedselsekerheid volhoubaar te versterk.
Alhoewel toegang tot grond beperk kan wees, behoort voedselsekerheid nie te wees nie. Met die regte ondersteuning en implementering kan selfs klein ruimtes omskep word in volhoubare voedselbronne.
Lees meer: www.agricultsure.co.za




